Can you believe 2014 has come and gone already? It felt like just the other day that Gerhard and Suzaan tied the knot, on a very weather confused day in November. I met Gerhard and Suzaan once through my second cousin Adel- and have always only heard good things about them. And after spending their wedding day with them, can attest to the fact that they are genuinely such a sweet, down to earth couple that are each others best friends. They got married in the Stellenbosch United Church, and then headed out to Lourensford to continue the celebrations there. The rain clouds were ever looming though, and had us double guessing if it was going to rain or not. But fortunately, the rain decided to clear out for the couple shoot- and we were even blessed with some pretty golden light! :)
Gerhard en Suzaan- ek wens julle net die beste toe in julle huwelik! Mag Jesus altyd julle vertrekpunt wees, en mag julle daagliks Sy genade, liefde en vrede ervaar. Dankie vir die stunning mense wat julle is. Dit was ‘n groot voorreg om deel te kon wees van julle dag!
Thanks too to my assistant Dale- you were an incredible help my friend! :)
lovely beautifUl again. Lindie!
lindy, jis, baie dankie vir ons ongelooflike mooi foto’s! dis regtig stunning!!!!
SJOE, DIS DIE ONGELOOFLIKSTE EN MOOISTE FOTOS, SOVEEL SPESIALE OOBLIKKE EN KOSBARE EMOSIES VASGEVANG!
Stunning foto’s!!!!! pragtige rok, blomme en die koek is awesome!!!!!!
sUZAAAN, JY WAS ‘N VERWOESTENDE MOOIE BRUID. bAIE SEEN VIR JOU EN GERHARD OP JULLE PAD VORENTOE. gENIET MEKAAR! BAIE LIEFDE
weerspieëling van n pragtige bruid en heerlike troue! uitstekend vasgevang op kamera! baie dankie lindy vir reuse aandeel!
ongelooflike lekker troue wat fotograaf uitstekend weergee! ‘n pragtige bruid en baie gelukkige bruidspaar en familie! die foto’s sal jul lank herhinner aan wonderlike dag! baie seën!
ek is ongelooflike trotse ouma! baie dankie vir die oomblikke wat jy so wonderlik vasvang en wat ons vir ewig sal herhinner aan die besondere dag! dan net suzaan-jy was pragtig!
I am the proud grandfather! what a wonderful wedding and gathering of friends and family! thanks for capturing that special moments! things always to be remembered!!!
Dis pragtige fotos!! dankie dat ons julle spesiale dag saam met julle kon deel. suzaane, jy het pragtig gelyk*****
ALLES WAS BAIE MOOI, DIE FOTOS IS PRAGTIG!
‘N pragtige DAG VASGEVANG IN BEELD OM VIR ALTYD TE ONTHOU!
wat n pragtige troue en voorreg om in dierbare mense se geluk te deel.die fotos vertel dit alles
‘n ware weergawe van sprokietroue om vir altyd te onthou! julle spesiale dag is vir altyd vasgevang vir jare se terugkyk en onthou! ons is trots op ons ”odn-familie”
lindy jy het als vasgevang-die liefde,geluk,samesyn van familie en vriende!WAT N VORREG OM DEEL TE KON WEES DAARVAN!ONGELOOFLIKE SKOTE VAN N PRAGTIGE BRUID!!!!!SAL DIT ALTYD MET BAIE LIEFDE ONTHOU!
WAT N VOORREG EN LEKKERTE OM DEEL TE KON WEES VAN DIE FEESTELIKHEID!!!!! JOU FOTOS SPREEK VANSELF-SO NATUURLIK EN ONOPGESMUK EN N WONDERLIKE WEERGAWE VAN N BRUILOFSFEES!!!!
THESE PHOTOS WILL KEEP ALL YOU MOST BEAUTIFUL,HAPPIEST AND FONDEST MEMORIES ALIVE!!!! WHAT A BRIDE AND BRIDEGROOM………AND WHAT A PHOTGRAPHER……!!!!! WE SHALL ALWAYS CHERISH THIS WEDDING!!!
pRAGTIGE BRUID! mAL OOR JOU ROK! UITSTEKENDE FOTOGRAAF WAT HIERDIE TWEE PRAGTIGE MENSE SE SPESIALE OOMBLIKKE VASGEVANG HET. JULLE IS ‘N STUNNING COUPLE! GENIET ELKE OOMBLIK VAN GETROUD WEES! JULLE IS PRAGTIG SAAM!
ongelooflik mooi !!!
Alles was so mooi! Die Bruid en haar gom vol liefde en vreugde. Die trotse en dankbare ouers met net so ‘n tikkie traan in die oog. Die familie wat deel in die vreugde. Die vriende wat alles geniet.
Die wonderlike gelentheid vind plaas in die skoonheid van god se skepping om alles af te rond, alles vasgevang deur ‘n fotograaf wie se oog ingestel is op die fynste detail.
Baie geluk Zani en gerhard! mag die res van julle lewe saam net so mooi wees soos hierdie dag.
Ons is van vooraf spyt dat ons nie die troue kon bywoon nie.
As julle dalk verby Uniondale ry, kom aan op de hoop.
stunning!!