This is one of my all time favourite couples! :) I shot Dewald and Alicia’s wedding in Porterville back in 2012, and was so blessed by the whole experience. These two are an absolute feast to be around and so when Alicia contacted me to have a couple shoot done when they were down for a long weekend, I couldn’t miss the opportunity to see them again. Although we were taking photo’s, it felt more like a “kuier”with old friends than work!
Dewald en Alicia- wat ‘n voorreg om julle weer te kon sien. Dankie vir die wonderlike tyd saam- julle is pragtige mense van binne en buite.
Mag God julle oorwelding met Sy liefde, vreugde, goedheid en guns vir ewig en altyd!
blessings xxx
Linds, jou foto’s is weereens ongelooflik mooi, jy het so ‘n wonderlike oog vir detail en ek kan die geluk tussen my en dewald, vasgevang sien in jou lens! Baie dankie vir dit! Dit was weereens ‘n voorreg om tyd saam met jou te kon spandeer. Mag god se goedheid en guns ook gaan waar jy gaan, altyd! Baie seën vir jou! jy is baie talentvol en ‘n wonderlike mens!